)

Erries verteenwoordig Hoërskool Ermelo by Hans Storm-wedloop

Die groep Erries wat deelgeneem het aan die Hans Storm Memorial-wedloop.

Op Woensdag, 16 Oktober, het ‘n groot groep Erries deelgeneem aan die Hans Storm Memorial-wedloop te Laerskool JJ van der Merwe.

Die EHS-leerders het uitstekend presteer en dit vreeslik geniet. Dit was ‘n groot voorreg om ‘n wedloop te ondersteun wat gehou word ter nagedagtenis van ‘n oud-Errie, Hans Storm.

Luyanda Mabuza (graad 11-Errie) behaal ‘n eerste plek in die junior seuns-kategorie en Caylin Loock (graad 9-Errie) behaal ‘n eerste plek in die junior dogters-kategorie.

Baie geluk aan hierdie atlete wat besonder presteer het en dankie aan elke Errie wat ‘n bydrae lewer tot die Ermelo-gemeenskap.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal