)

Erries presteer by verskeie Bokkies-toere

Corné Jansen van Rensburg met die bal.

Bo en behalwe die prestasie om deel te wees van dié spanne, is Corné gekies as lid van die SA-Bokkiespan wat gedurende Desember na Portugal toer.

Johan Nel en Luke Bulford het ook die Erries gedurende die vakansie verteenwoordig by die SA-Bokkies rugby-toer. Die toer het plaasgevind vanaf 22 September tot 2 Oktober in Roemenië en die SA-Bokkiespan vaar uitstekend met vier oorwinnings.

Hulle wen 13-12 teen Brasavo, 25-7 en 24-10 teen Bucuresti, asook 24-15 teen Cleopatra. Johan Nel het die eer gehad om die SA-Bokkiespan se kaptein te wees.

EHS is besonder trots op elkeen van julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal