)

Hoërskool Ermelo Matriekafskeid

Die Erries het vanjaar op ‘n gepaste wyse afskeid geneem van 2019 se matrieks. Die matriekafskeid van 2019 te Perdekraal, was ‘n toonbeeld van klas, styl en ware Errie-wees. Van die dekor, kos, graad 11-kelners, uitrustings tot die atmosfeer wat geheers het, het getuig van Hoërskool Ermelo wat alles wat aangepak word, op ‘n vlak doen wat geen gelyke het nie.

Matrieks van 2019: EHS wens julle alle voorspoed en seën toe vir die toekoms. Dankie vir die vyf jaar wat Errie-wees vir elkeen prioriteit was.

Onthou mnr. Pieter Grobler se woorde: “Legends aren’t born. They are created.”

Mag die toekoms vir julle blink wees en mag julle Errie-harte altyd groen bly klop!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal