)

Ligbron neem deel aan die ATKV Tienertoneel

Ligbron se groep leerders wat vanjaar aan die ATKV Tienertoneel deelgeneem het.

‘n Groep leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het gedurende verlede week aan die ATKV Tienertoneel kompetisie deelgeneem wat by Hoërskool Ermelo aangebied is. Die stuk is deur Lian Fourie (Gr 12) geskryf en hy het spesiale vermelding gekry van die beoordelaars wat hom lof toegeswaai het vir sy skryfwerk. Jannes van Staden ontvang ‘n brons sertifikaat vir sy toneelspel.

Die groep het baie goeie terugvoer vanaf die beoordeelaaars gekry en het die optrede terdeë geniet.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal