)

Erries aangewys as Mpumalanga-kampioene

Twee van Hoƫrskool Ermelo se dogters-hokkiespanne het op Saterdag, 27 Julie, aan die Mpumalanga-finaal deelgeneem. Al die dogters het uitstekende spel en karakter getoon.

Die o/15A-span het teen HTS Witbank gespeel en die Erries wen hierdie wedstryd met 3 – 1. Hierdie span het hard gewerk en word as Mpumalanga-wenners gekroon.

Die HoĆ«rskool Ermelo Calstar eerstespan het te staan gekom teen HoĆ«rskool Middelburg. Hierdie was ā€˜n baie harde wedstryd en die Erries het geveg tot die einde toe in ā€˜n naelbytwedstyd. HoĆ«rskool Middelburg wen die wedstryd 2 – 1, wat die Erries ā€˜n tweede plek in Mpumalanga besorg.

Baie geluk aan elkeen van die dogters!

EHS is uiters trots op julle en die besondere prestasie.

Foto bo: o/15A Dogtershokkie

Voor: SimonƩ Beyer

Middel vlnr: SimonƩ Ferreira, Jana Nel, RuanƩ Huber, Marla Oosthuizen, Kayla Grobler en Kerry-Ann Botha

Agter vlnr: Me. Elana Fourie, Leandri Beyer, HannƩ Swart, Yonette Fourie, DanƩ du Plessis, Nicole Venter, Nicole van der Merwe, Clariz Olivier en Meghan Houy.

 

Jana Nel

 

Hoƫrskool Ermelo Calstar Eerstespan dogtershokkie:
Voor vlnr: Cara Snyman, Deidre van der Meyden, Danel Olivier, AlonƩ Arnoldi en Kayla van der Meyden.
Agter vlnr: Carla Ferreira, Caylin Loock, Khensani Khumalo, Monique Ferreira, Surika Struwig, Me. Linda Horn, FranƩ Swart, Abigale Boynton, Sinethemba Nkosi, Chloƫ van Wyngaardt, Anzelle Volsoo en Jenna Oosthuizen
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal