)

Ligbron seuns-hokkiespan eindig 4de tydens Noordvaal uitspele

Die 0/14 seuns-hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het vanaf Donderdag tot Saterdag, 25 tot 27 Julie, in Klerksdorp aan die Noordvaal B-divisie uitspele deelgeneem.

Hulle het na afloop van hulle vertoning die algehele 4de plek beklee. Die span het die volgende uitslae behaal: speel gelykop, 3 elk, teen Monument, speel gelykop 3 elk teen Merensky, wen 3-1 teen Roodepoort, verloor 5-1 in die semi-finaal teen Hoërskool Middelburg en verloor 6-1 teen Hoërskool Eldoraine en beklee sodoende die 4de plek.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal