)

Ligbron tweede dogters hokkiespan presteer by MPU uitspele

Die tweede dogters hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 8 Junie, aan die Mpumalanga uitspele vir B- en tweedespanne gespeel wat in Volksrust plaasgevind het.

Die Liggies speel gelykop met 1 elk teen Hoërskool Middelburg en wen HTS Witbank met 2-1. Die tweedespan sal na die vakansie aan die volgende ronde uitspele deelneem.

Baie geluk met julle pragtige uitslae!

Foto: Ligbron se tweede dogters hokkiespan na afloop van die eerste rondte van die Mpumalanga hokkie uitspele vir B- en tweedespanne.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal