Op Woensdag, 17 April, het die eerste rondte van die ATKV Redenaars plaasgevind.
14 Erries het deelgeneem en uitstekend presteer. Tien leerders is deur na die volgende rondte van die ATKV-redenaars.
Baie geluk aan Carla Ferreira, Johnke Prinsloo, Dirk Maritz, Mienke Cloete, Zané du Plessis, Karabo Nkosi, Elizia van Heerden, Leandri Viviers, Zara Büchling en Aalia Deedat.wat deur is na die volgende rondte.
Baie geluk aan hierdie Erries en sterkte met die voorbereiding vir die volgende rondte wat op 31 Mei by Hoƫrskool Middelburg sal plaasvind.
Voor vlnr: Dirk Maritz, Johnke Prinsloo, Aailia Deedat, Karabo Nkosi en Elizia van Heerden.
Agter vlnr: Carla Ferreira, Leandri Viviers, Mienke Cloete, Zané du Plessis en Zara Büchling.
Become a Sponsor









