)

Errie-seunshokkie speel vierde ligawedstryde

Op Woensdag, 24 April, het Hoërskool Ermelo se eerste en tweede seunshokkiespanne op hul eie velde teen verskillende skole gespeel.

Die tweede span het hul tweede ligawedstryd teen Hoërskool Morgenzon gespeel. Morgenzon was halftyd 2 – 0 voor. Die Erries het egter nie gaan lê nie en die laaste helfte van die wedstryd kon Morgenzon net een verdere doel aanteken.

Die kragmeting tussen EHS se eerstespan en Highveld Park was ‘n blitsvinnige, aanskoulike wedstryd. Beide spanne se vaardighede is tot die uiterste beproef en ten toon gestel.

Ongelukkig kon EHS nie die mas opkom nie en Highveld Park wen die wedstryd 4 – 0. Ten spyte van die nederlaag, lê EHS se eerstespan steeds eerste op die liga-ranglys.

Foto bo: Charis Brundyn

Daniel van der Merwe

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal