Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërskool Oosterland van Secunda se o/16- en eerste seunsspanne het op Dinsdag, 9 April, op Ligbron se velde gespeel.
Alhoewel beide spanne hulle uiters goed van hul taak gekwyt en klipharde hokkie gespeel het, het albei spanne ongelukkig hulle wedstryde verloor.
Die o/16’s het met 1-2 verloor en die eerstespan het met 0-4 verloor.
Die seunshokkiespanne sal eerskomende Dinsdag, 16 April, tuis teen Hoërskool Evander te staan kom in hulle volgende liga wedstryde.
Foto bo:Â Jonathan du Toit