)

Errie bemeester Karate-kuns

Op Saterdag, 2 Maart, het Luhan Meyer, graad 12-leerder van Hoƫrskool ERmelo, deelgeneem aan die KSA se Suid-Afrikaanse Kampioenskap vir All Styles.

Hier het Luhan deelgeneem in die o/21 84kg + afdeling en behaal ā€˜n vierde plek in Suid-Afrika vir Kumite. Hy is ook in die top tien van Suid-Afrika vir Kata.

Luhan neem op Saterdag, 9 Maart, aan die JKA Mpumalanga-karatekampioenskappe deel in die Youth Elite afdeling. Hier behaal hy in beide Kata en Kumite eerste plekke en word gekies om aan die JKA Suid-Arikaanse kampioenskap in Mei deel te neem.

Baie geluk, Luhan. EHS is besonder trots op jou!

Foto bo: Luhan Meyer

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal