)

Twee Liggie skuts gekies vir SANSSU Nasionale proewe

Die skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Vrydag en Saterdag, 1 en 2 Maart, aan die Interprovinsiale kompetisie/ proewe deelgeneem wat in Vryheid plaasgevind het.

Hanro van der Spuy het in die o/21-afdeling saam met 14 ander skuts deelgeneem en ‘n 3de plek met 1409 punte behaal. Hy is ook algeheel 3de van al die sporters en het ook ‘n vol lê-kaart geskiet. Sumé Snyman, Gerhard Botma en Erenst Botha het in die o/16-afdeling deelgeneem en die volgende plekke behaal: Sumé behaal ‘n 2de plek met 1386 punte Gerhard 5de met 1325 punte en Erenst 7de met 1295 punte.

Hanro en Sumé is ook genooi om op 12 en 13 April aan die SANSSU Nasionale proewe, vir die toerspan na Engeland, deel te neem.

Foto: Hanro van der Spuy en Sumé Snyman

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal