)

EHS presteer by Interprovinsiale skietkompetisie

Die afgelope naweek, vanaf 1 tot 3 Maart, het vyf van die Errie-skuts aan die jaarlikse interprovinsiale skietkompetisie in Vryheid deelgeneem.

Hierdie kompetisie vind elke jaar tussen Mpumalanga en Kwazulu Natal op ā€˜n rotasiebasis plaas. Die ander provinsies in die land het dieselfe kompetisie en dit vind op dieselfde tyd plaas.

DiƩ kompetisies is die eerste rondte proewe vir skuts om in die Suid-Afrikaanse-skole skietspan ingesluit te word. Gedurende Augustus gaan die verkose span Suid-Afrika in Engeland verteenwoordig.

Pieter de Beer het ā€˜n tweede plek behaal as o/14-sporterskut.

Al die Errie-skuts het baie goed geskiet en twee het hul persoonlike beste tellings geskiet.

Van die tellings is as volg: John-Henri van Zyl 1348, Pieter de Beer 1288, Renel Swanepoel 1280 en Hendrea van Zyl 1213 (pb). Herentia van Zyl het ook haar persoonlike beste geskiet.

Baie geluk aan elkeen van die skuts! EHS is trots op julle.

Foto bo: Pieter de Beer ontvang sy trofee vir tweede plek

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal