)

EHS se Afrikaanse department KOOK

Die Afrikaanse department van Hoërskool Ermelo kan met reg trots wees op hulle prestasies nadat die gemiddeldes van 2018 se eindeksamen bekend gemaak is.

EHS neem ‘n eerste plek in onder die top vyf skole vir Afrikaanse Huistaal in die Gert Sibande-streek. Na EHS is dit Hoërskole Standerton, Secunda, Hoogenhout en Volksrust.

Ook in die Afrikaanse Addisionele Taal-departement het die Erries uitstekend presteer en val ook onder die top vyf skole: Highveld Muslim School, Hoërskole Secunda, Standerton, Ermelo en Ligbron.

Baie geluk aan die department vir al die ywer vir ons mooi taal! EHS is besonder trots op julle.

Dankie vir die harde werk en al die opoffering en ure se nasien.

Foto bo: (staande, vlnr): Me. Diana Loots, Me. Linda Horn en Mnr. Harry Labuschagne

(sittende, vlnr): Me. Petro Bouwer, Me. Gerda van Zyl en Me. Anna-Marie van Heerden

 

Me. Lizanne Dippenaar (afwesig tydens neem van groepfoto)
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal