)

Erries doen dit weer: besondere EHS-Gholfdag

Op Saterdag 2 Februarie het die Errieraad van Hoërskool Ermelo die jaarlikse EHS-gholfdag aangebied.

Met pragtige gholfspelers in ‘n goeie luim en prettige saamkuier, was die dag, soos altyd, ‘n reuse sukses.

Die eerste, tweede en derde plekke is behaal deur Erries: Deo Botha (oud-Errie) verower die eerste plek, Tobie Leibbrandt (graad 9-leerder van EHS) word in die tweede plek aangewys en Hans Greyling (oud-Errie) in die derde plek.

EHS bedank graag al die borge wat ruim bygedra het tot die sukses van die dag: Aldin van Heerden (AB Inbev), Acsu, André van Rooyen, Bekker Brink en Brink, Brightrock, Burlec, Claas Ermelo, Danie van der Walt, Hannah’s, HD Groups (Pty) Ltd, Ermelo Abattoir, Ermelo Deursentrum, Ermelo Eiendomme, Ermelo Toyota, Farmers Agri Care, GF Botha en Van Dyk, Hardie Bande, Highveld Office Supply, Jan Grey, Johan Strauss, John de Beer, Kijima Construction, Kokkie Greyling, Komati Gorge, Lanelle Oosthuizen, Linkseed, Louis Ferreira, Mabeths, Major Steel, Melrow Apteek, Mirna Bothma, Molatek, Monsanto Saad, Msobo Coal, Mugg & Bean, Nashua, North Wind Trading, Omnia, Oosvaal Landbou, Pannar, Peet Slabbert, Pick & Pay Ermelo, Pieter Odendaal, Pioneer, Prima Skryfbehoeftes, PWG Prokureurs, Rand Agri, Safire, Schalk Bothma, Tobie Oosthuizen, TPV Makelaar & Middel en Vennote, Valeurs Africa, Ben Potgieter, Gert Oosthuizen, Villa, Wenkem Hendrina en Wildman, asook die gemeenskap vir positiewe ondersteuning.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal