)

EHS bied prag-atletiek aan

Op Saterdag, 26 Januarie, het Hoërskool Ermelo die atletiekbyeenkoms met Hoërskool Volksrust, Hoërskool Oosterland en Curro Nelspruit, aangebied. Teen vroeg-middag moes die byeenkoms egter gestaak word as gevolg van die weer.

Met slegs 82 uit die 138 items reeds afgehandel, het die Erries 43 goue medaljes verower. Die skool wat naas EHS die meeste eerste plekke behaal het, het slegs 25 verower. Daarby het die Erries 20 tweede plekke en 23 derde plekke behaal.

Geen indivuduele toekennings is toegeken nie, weens die feit dat die byeenkoms nie voltooi kon word nie.

EHS is baie trots op elke atleet en sien uit na die volgende byeenkoms se prestasies.

Foto bo: Johan Nel

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal