Baie geluk aan Hoƫrskool Nelspruit se atlete Douw Kruger (seuns onder 17), Ilke Joubert (dogters onder 19) en Ashley Erasmus (laerskool) wat einde 2018 deur Atletiek Mpumalanga as atlete van die jaar aangewys is.
Hoƫrskool Nelspruit se atletiekorganiseerder mnr. DP Badenhorst is as afrigter van die jaar aangewys.
Philmar Janse van Rensburg wat deur Nellie-afrigters afgerig word het die toekenning as beste senior mans atleet ontvang.