)

Nellie-debatspan die Noordstreekwenners by Dink of sink

Hoƫrskool Nelspruit is die Noordstreekwenners van Afriforum se Dink of Sink onvoorbereide debat 2018! Gerhard van der Merwe, Wehan Viljoen en Josua Matthee het die naweek hul 2017 Dink of Sink-titel in Centurion gaan verdedig in die nasionale rondte van die kompetisie.

Die Nellie-trio het hierdie jaar die finaal net-net gemis. Van die onderwerpe het ingesluit ā€œom te boikot is sinvolle vorm van burgerlike protesā€ en ā€œSuid-Afrika moet ā€˜n nuwe inheemse taal skep vir eie gebruikā€.

Baie geluk aan hierdie streekswenners!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal