)

Erries stel 2018 se Spoiings bekend

Die Spoiings is ‘n trotse bundel van Hoërskool Ermelo wat jaarliks bekendgestel gestel word. Die unieke bundel bevat EHS-leerders se uitstaande stelwerk en, sover bekend, is Hoërskool Ermelo die enigste skool wat aan leerders hierdie unieke geleentheid bied om hul spog-skryfstukke ten toon te stel.

Die takbok op die voorblad van die Spoiings simboliseer die nalatenskap wat die Erries by die EHS los. Vandré Swart, redakteur van dié jaar se bundel, sê: “Nes die Takbok laat ons onbewustelike spore agter vir soveel generasies wat nog kom. Jou bakens kan slegs gevorm word wanneer jy jou eie handewerk daarin agterlaat en jou spore kan slegs gevolg word as dit diep genoeg getrap is.

Jy is net een keer by die EHS – maak seker jy benut dit goed. Maak seker dat elke oomblik ‘n sukses is. Jou wortels bly slegs gewortel as jou hart saam met hulle groei.”

Die Spoiings is net nog ‘n voorbeeld van die Erries wat uitgesonder kan word as ‘n unieke skool, want: “Die EHS is die skool vir my daar is geen ander skool soos hy.”

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal