)

Hoërskool Ermelo wen Hoërskool Hoogenhout op Krieketveld

Die 0/15A-krieketspan van EHS het op Woensdag 8 Augustus teen Hoërskool Hoogenhout te staan gekom. Danie Theron, kaptein van EHS se span het die loot gewen en besluit om eerste veldwerk te doen. Hoogenhout kon 73 lopies aanteken met die verlies van 10 paaltjies. Danie Theron neem vier paaltjies en Christiaan Arnoldi, Corné Janse van Rensburg en Wian Swart neem elk twee paaltjies.

EHS reken baie vining af met hul teenstanders en teken binne elf boulbeurte 74 lopies sonder die verlies van paaltjies aan. Danie Theron slaan 34 lopies (n.u.n) en Wian Swart 26 (n.u.n).

Baie geluk aan die seuns met ‘n skitterende wedstryd! Die Erries is trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal