)

Erries bederf Ermeo-ouetehuis

Op Woensdag 23 Mei 2018 het Hoërskool Ermelo se Leierraad die SAVF-ouetehuis van Ermelo besoek.

Deur middel van onder andere koekverkopings, het die raad geld ingesamel om vir die bejaardes toiletware te koop. Die skool het ook saamgestaan en sjokolade ingehandig wat die raad uitgedeel het as bederf terwyl hulle kwaliteit-tyd saam met die tannies en ooms spandeer het.

Die projek word “Lief-vir-jou-gemeenskap-projek” genoem en die Erries se kultuurleier, Vandré Swart sê dat dit ‘n ervaring is wat almal moet beleef. Hy gaan voort en sê ook dat dit jou oë oopmaak en tot die besef bring om dankbaar te wees vir al jou voorregte.

Dankie aan elke Errie vir hul samewerking.

Foto bo (vlnr): Dillon van der Merwe, Willie Greyling, Lydia Landman, Jenna Lewis en Vandré Swart

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal