)

EHS-leerders hou Erries se naam hoog by karate

Op Vrydag en Saterdag 25 en 26 Mei 2018 het leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die JKA Suid-Afrikaanse-kampioenskappe te Standardbank-arena in Johannesburg.

Christiaan Wege (foto bo), graad 8-leerder van EHS deel ‘n vyfde plek uit 21 deelnemers vir die Kumite Novice en kom dertiende uit 24 deelnemers vir die Kumite Elite. Chistiaan haal ongelukkig nie die Suid-Afrikaanse span nie. Die Erries is egter steeds trots op hom, omdat hierdie Errie Mpumalanga goed verteenwoordig het.

Aalia Deedat (foto onder) wat tans in graad 11 is by EHS presteer besonder goed. Sy ontvang ‘n brons medalje vir haar Kumite en is in die Top 8 vir die Kata. Aalia word gekies as deel van die Suid-Afrikaanse span wat Suid-Afrika in September by die Africa Cup gaan verteenoordig. Baie geluk, Aalia! Die Erries is trots op jou en sien uit na jou toekomstige prestasies!

Aalia Deedat

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal