)

Hoërskool Nelspruit Revue skouspel 2018

Hoërskool Nelspruit het dié jaar weer van 7-12 Mei 2018 sy asemrowende Skouspel 2018-revue aangebied. Bykans 5000 mense het die nege vertonings in die stadsteater bygewoon. Gr.7-leerders en toekomstige Nellies het ook op Maandag 7 Mei 2018 tydens NHS se opedag, die geleentheid gehad om hierdie pragproduksie op die planke te sien. Die goeie choreografie, dekor en musiek plaas NHS se revue nie net as hoogtepunt op die skool se kultuurkalender nie maar ook op dié van Mbombela. Vanjaar se musiekblyspel is met “Music was my first love” afgeskop en het ander bekende treffers uit verskeie musiekera’s soos Meatloaf se “I would do anything for love” asook Adele-gunstelinge ingesluit.

 Pryswenners

Beste dansers: Anesli van Wyk en Allan Burnett

Beste sangers: Mariska Taljaard en Christoph Mans

Beste nuweling: Margo Meyer

Beste kunstenaars: Keandri van Wyk en Charles de Kock

Vyf jaar lid van die revue: Janke Visser en Gerhard van der Merwe

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal