)

EHS-Seuns speel goeie hokkie!

Die Eerste-seunshokkiespan van Hoërskool Ermelo het op Woensdag, 9 Mei 2018 ‘n ligawedstryd in Morgenzon gespeel. EHS wen die wedstryd 4 – 0. Die volgende spelers het doele geskiet: Rikus Cilliers (2),  Adriaan Olivier (foto bo) (1) en Stefan Kemp (1).

EHS se o/16-span speel op 10 Mei 2018 teen Evander. Na ‘n harde wedstryd is die telling 2 – 3 in Evander se guns. Die Erries se doelskieters is Diwan Saaiman en Japie-Chris Groenewald.

Albei spanne se volgende wedstryde is op Donderdag 17 Mei 2018 teen Ligbron.

Geluk, seuns! Baie sterkte met julle volgende wedstryd.

Foto onder: Tylor Oosthuizen

Tylor Oosthuizen

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal