)

Erries geniet Artisticulta-redenaars

Op Woensdag 25 April 2018 het die Erries deelgeneem aan die nasionale uitdunrondte van die Artisticulta redenaarskompetisie.

Dit is die eerste keer dat die Erries aan die kompetisie deelneem en die groep EHS-leerders het hul besonder goed van hul taak gekwyt.

Die beoordelaars was baie beĆÆndruk met die standaard wat die Erries gehandhaaf het. Elke leerder ontvang ‘n punt, sertifikaat en medalje vir deelname. Op grond van die punte word bepaal wie deurgaan na die finaal wat in Junie in die Pierneefteater plaasvind. Die uitslae van die leerders wat na diĆ© rondte deurgaan word laat in Mei bekend gemaak.

Baie geluk aan die Erries wat deelgeneem het en hul plekke volgestaan het voor die gehoor! Ons sien uit om julle in die finale rondte te sien.

Op die foto heel bo:

Voor (vlnr): Yolandi Scholtz; Frederich Erasmus (Beoordelaar); Tania van Staden (Beoordelaar); At Strydom (Beoordelaar); Kayla Meyer

Middel (vlnr): Anja Wege, FranƩ Swart; Petra MariƩ Arnoldi

Agter (vlnr): Hanné Swart; Zara Büchling; Marni Prinsloo; Amy Greyling; Tjaart Eloff

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal