)

Ligbron B-netbalspanne wen eerste ligawedstryde

Die netbal B-spanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Dinsdag, 17 April 2018 hulle ligawedstryde teen Ermelo Hoërskool op Ligbron se bane gespeel. Die Liggies het uitstekende spel gelewer en sodoende al die wedstryde gewen.  Baie geluk aan al die spanne.  Die uitslae is soos volg: o/14B wen 11-9, o/15B wen 12-4, o/16B wen 26-3 en die tweedespan wen 21-20.

Foto bo: Amoré Wolmarans

Foto onder: Clarissa van Zyl

Clarissa IMG_8208

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal