)

Nellies presteer by SA Biathlon kampioenskappe

Twee boeties van Hoƫrskool Nelspruit, FJ (op foto bo) en Jan Albert Mentz het onlangs aan die Suid-Afrikaanse Biathlon Kampioenskappe deelgeneem.

FJ het ‘n silwer medalje verwerf en nuwe persoonlike beste tyeĀ  op beide die swem (57.22 op 100m) en die hardloop (6.06 op 2000m) aangeteken. Hy het Springbok-kleure met so min as 40 punte gemis.

Jan Albert kon ook daarin slaag om sy persoonlike beste tye te verbeter in swem (1.05.88 op 100m) en hardloop (5.28 op 1500m).

#nellietrots

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal