Margha Greyling (op die foto bo), van HoĆ«rskool Ermelo, het op 11 Maart in Johannesburg aan die Mark White Gauteng-Kampioenskappe deelgeneem. Dit was ān Equitation Super League Finaal en tussen uiterse sterk kompetisie ontvang Margha ān tweede plek vir die 90 cm-klas.
Baie geluk, Margha! Die Erries is besonder trots op jou!