)

Nelspruit Hoërskool Program vir die Week

Die program vir Nelspruit Hoërskool vir die volgende week is as volg:

Saterdag 17 Maart 2018: tuksreeks wintersport vs Menlopark program aangeheg

Vir die volledige program vir Saterdag 17 Maart 2018, klik op die volgende skakel:

PROGRAM 17 MAAT 2018

Dinsdag 20 Maart 2018: hokkie sosiale 5 liga

Woensdag 21 Maart 2018 vakansiedag – geen skool

21-24 Maart 2018 atletiek SA skole

Woensdag 21 Maart 2018 hokkie Mpumalanga streeksproewe seuns en dogters rondte 1

Donderdag 22 Maart 2018 tienertoneel in die saal 18:00

Donderdag 22 Maart 2018 – kooroptrede by laerskool Nelspruit 18:00

Vrydag 23 maart – geen skool vir leerders – so dit is nie nodig vir komplimentêre laevelders hier nie, en ook nie in die vakansie nie.

23-24 Maart 2018: derby teen Waterkloof (weg), wintersport, gholf, skaak, muurbal en redenaars en tennis.

Maandag 26 Maart 2018 netball Mpumalanga proewe bergvlam 14:30

Dinsdag 27 Maart 2018 hokkie sosiale 5 liga

Woensdag 28 Maart 2018 skool sluit

Skool heropen Dinsdag 10 April 2018.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal