)

Ermelo Hoërskool se skourestaurant laat aangename geur agter

Vir die agtiende jaar was die alombekende Errie-skourestaurant weer terug op sy plek tydens die jaarlikse Ermelo Skou.

Hierdie jaarlikse spanpoging van ouers, Erries en Onnies spreek van sukses! Die Errie-ouers het hulself oortref met ongelooflike donsies en bydraes! Dit het nie net daarby gebly het nie – hul harde werk vooraf en tydens die skou is ook ‘n riem onder die hart.

Die vriendelike Erries kán hard werk – of hulle nou skoonmaak, regskuif, kosmaak of bedien, alles word met ‘n kenmerkende Errie-glimlag gedoen.

Die Erriepersoneel het soos altyd die ekstra myl geloop om 2018 se skourestaurant asemrowend te laat lyk en heerlike disse te bedien.

Met ‘n verwelkomende, gesellige atmosfeer het die reastaurant ‘n tweede plek behaal naas die weermag.

Baie dankie aan almal wat borge was vir die restaurant en spesiaal dankie aan almal wat die Erries kom ondersteun het.

Op die foto heel bo:  Van oud tot jonk geniet die skourestaurant!

Agter:  Rynhardt Nel, Liana Kruger

Voor:  Henriëtte Nel, Viné Nel, Henro Uys en Jeanette Uys

Foto onder:   Errie-kelners wag gretig om gaste te bedien!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal