HoĆ«rskool Ermelo Nashua Highveld Eerste Rugbyspan ontvang speeldrag vir rugbyseisoen.Ā Ā EHS bedank graag mnr. Jan Thirion en sy personeel by Nashua Highveld vir hul volgehoue ondersteuning en betrokkenheid by die sukses van die Erries! Nashua Highveld sal vanjaar weer die dryfkag agter die Erries se Eerste Rugbyspan wees.
Die span van 2018 sal bekend staan as die Hoƫrskool Ermelo Nashua Highveld Eerste Rugbyspan.
Ons sien uit om die pad saam met Nashua Highveld te bly stap.
Op die foto bo:Ā Ā Mnr. Jan Thirion (links) oorhandig aan Stefan Potgieter (middle) die spandrag vir 2018. Regs staan die afrigter, mnr. Cobus van Dyk.