)

Van Vink tot Valk vir Hoërskool Ermelo, Mpumalanga, se graad 8’s!

Vanaf 15 Januarie 2017 het die nuwe graad 8’s reeds by EHS begin aankom!

Die opwinding was tasbaar en al die nuwe gesigte sien – saam met die ander Erries – uit na 2018.

Welkom aan al ons graad 8-Vinke wat in die volgende vyf jaar by die EHS gaan groei en ontwikkel in formibidale Valke; van Vink tot Valk, inderdaad!

Baie sterkte aan al die Erries, maar veral die graad 8’s en graad 12’s vir die besige program wat vir julle voorlê in die volgende paar weke.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal