)

Marné verteenwoordig BCVO met netbal in London

Marné de Jager , ? leerling van CVO Gromar in Groblersdal, is een van BCVO se eerste dogters wat in Desember 2017 ? groot geleentheid gekry het om netbal te gaan speel in London.

Marné was een van die BCVO se eerste dogters wat by bokkieweek gekies is om AVS oorsee te gaan teenwoordig.

Sy het saam met haar span vanaf die 4 de Desember tot die 14 de Desember in London gaan toer waar hulle 4 uit 6 wedstryde gewen het , een verloor het en een gelyk op gespeel het . Hulle het ook London vol getoer en baie van die stad se geskiedenis geleer.

Ons is baie trots en weet sy het BCVO se naam hoog gehou oorsee. Sy is ? voorbeeld en ? bewys dat daar geleenthede vir elke kind in CVO skole is .

Sy sê baie dankie vir al die borge , haar ouers, en almal wat ? bydrae gelewer het sodat sy aan die toer kan deelneem.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal