)

Hoërskool Ermelo graad 12-kunsleerders skep besonderse kunswerke

Op Woensdag, 8 November 2017, is die Graad 12-kunsleerders van Ermelo Hoërskool se praktiese take deur die Departement gemodereer. Daarna was die kunswerke beskikbaar in ‘n uitstalling om deur die publiek besigtig te word.

Die leerdres het vier praktiese assesseringstake deur die loop van die jaar gehad met elke taak sy eie tema. PAT 1 se tema was Klere, PAT 2: Hande, PAT 3 is Breekbaar gewees en PAT 4 se tema was Blou. Die leerders kan hierdie tema’s interpreteer soos hul goeddink. Leerders skep en eksperimenteer in hul bronboeke, waaruit hul dan ‘n finale kunswerk skep.

Elke kunswerk is van hoogstaande gehalte en die leerders het voorwaar unieke, kreatiewe werke geskep.

Ons is besonders trots op hierdie leerders wie se talent in kuns met jou siel kommunikeer wanneer jy na hul werk kyk: Chriselma van den bergh, Hermie Odendaal, Armand Koekemoer, Stembiso Kananda en Karabo Motsoahole.

Welgedaan, Erries!

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal