)

Ligbron Akademie, Ermelo, kondig hul nuwe VLR aan

Ligbron Akademie vir Tegnologie se nuwe VLR vir 2018 is gedurende die prysuitdeling aangekondig.  Ligbron is trots op elkeen van hierdie leerders en sien uit na om 2018 saam met hulle in te gaan as die nuwe leiers van die skool.

Op die foto:

Voor staan (v.l.n.r.): Luanco Jansen van Niewenhuizen (Geestelike Leier), Edward Jacobs, Marius Ferreira, Luigi Cirigliano, Annika Jacobsz (onderhoof meisie), Mandisa Motha (hoofmeisie), Francois Grevensteyn (hoofseun), Steph du Toit (onderhoof seun), Anant Bhika, Ryan Alves en Hannes Stevens.

2de ry (v.l.n.r.): Liska Paul (sekretaresse), Nicola Meyer, Collin Scheepers, Nathan Vienings (kultuur hoofseun), Thando Nkosi (dissipline hoofseun), Philani Zwane, Brian Izquierdo Ortega, Arman Potgieter (penningmeester), Clarissa van Zyl (geestelike leier) en Nabiha Seedat.

3de ry (v.l.n.r.): Sammy Magudulela (sport hoofmeisie), Chanté Boonstra, Talita Malan, Angelique Swanepoel, Amanda Turner, Chené Viviers (kultuur hoofmeisie), Maxi Mkhosana, Suné Mostert (dissipline hoofmeisie), Atiyyah Omarjee, Nicola Bruwer en Amoré Wolmarans.

Agter (v.l.n.r.): Hanco Bakker, Njabulo Mahlobo (sporthoofseun) en GJ Pretorius.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal