)

Nelspruit HS se Senior Debatspan eindig eerste in debatskompetisie

Nelspruit Hoërskool se senior-debatspan het die naweek aan die finale nasionale rondte van Afriforum se Dink of Sink onvoorbereide debatskompetisie deelgeneem en algeheel eerste geëindig. Die span, Gerhard van der Merwe, Josua Matthee en Wehan Viljoen het in die finaal teen DF Malan te staan gekom. Dit kom nadat hulle die noordelike streeksronde van die kompetisie gewen het. Adv. Gerrie Nel van Afriforum se vervolgingseenheid was een van die beoordeelaars. Baie geluk aan hierdie drie gr.11-seuns! #nellietrots

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal