Laerskool Nelspruit se hokkiespanne presteer pragtig teen Laerskool Lydenburg!

#TrotsNellies #NellieGuts

– 0/11 Seuns gelyk 0-0.
– 0/11 Dogters wen 1-0.
– 0/12 Seuns wen 2-0.
– 0/12 Dogters wen 3-1.
– 0/13 Seuns wen 3-1.
– 0/13 Dogters gelyk 2-2.

Op die foto bo:  onder 12 Seuns span :

Voor:  Unati Sengwayo, Reece Laufs

Agter:  Hetro Homann , Luke Poisson, Janco Rademeyer, Waldré Hough, Ruben Vorster, Hughwin Hyman, Charles-Timon Nel, Calvin Bolt, Malaika Dollah

Afwesig tydens foto :  Wian du Plessis

Become a Sponsor