[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row _builder_version=”3.12.2″][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]
Laerskool Thabazimbi het die afgelope naweek ‘n baie suksesvolle gholfdag aangebied.Hierdie dag is een van ons skool se jaarlikse fondsinsamelingsprojekte om te verseker dat ons leerders puik bekostigbare onderrig ontvang.
Panasonic was die hoofborg van die dag en het R45 000.00 kontant, asook pryse geborg. Dit is met groot dankbaarheid dat Laerskool Thabazimbi kan aankondig dat die totale wins van die dag R100 000 beloop het.
Baie dankie aan al ons borge asook die personeel van Laerskool Thabazimbi.
Julle is ysters.Â
[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”10182,10184,10185,10186,10187,10188,10189,10190″ gallery_orderby=”rand” posts_number=”8″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]