)

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool verwelkom rektor en Vise-kansellier

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria verwelkom Tukkies se nuwe Rektor en Visekansellier,prof. Tawana Kupe

Vlnr: Mareli van der Merwe, Lindy Grobbelaar, prof Tawana Kupe, Remi Beukes, Delia Möller, Hanje Strobos en Tineke Willcocks

Affie Lindy Grobbelaar het prof Kupe, voorheen van die Universiteit van die Witwatersrand, namens die Afrikaanse Hoër Meisieskool welkom geheet. Die leerders is die geleentheid gebied om vir prof Kupe vrae te vra.

Op ‘n vraag het prof. Kupe geantwoord dat sy eerste dag op kantoor vir hom ‘n besige, maar ‘n goeie dag was.

Prof. Kupe het voorts gesê dat sy visie vir Tukkies is om dié universiteit een van die voorste navorsingsuniversiteite in die wêreld te maak.

‘n Internasionale navorsingsentrum word vroeg in Februarie daar gevestig as ‘n eerste stap in hierdie rigting.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal