)

Hoërskool Florida skuts na die SANSSU-proewe vir ? SA-skolespan

Agter vlnr: Ethan Pentz en Ethan Kirstein

Voor vlnr: Jaco Horak en Monique van Wyk 

Baie geluk aan Jaco Horak,  Monique van Wyk en Ethan Pentz van Hoërskool Florida, wat ? uitnodiging ontvang het na die SANSSU-proewe vir ? SA-skolespan.

Pistool:  Jaco Horak

Sporter:  Monique van Wyk, Ethan Pentz

Baie geluk aan Ethan Kirstein wat aangewys is as algehele wenner van die ‘Target Sprint’ kompetisie!

Florries is baie trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal