)

Laerskool Muldersdrif Redenaars

Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul leerders wat aan die Superreeks Redenaars by Laerskool Horison

deelgeneem het. Die Mullies het goed presteer en het selfs twee uit drie kategorieƫ gewen!

Gr 1 – 3 se beste spreker was Mieke van der Merwe

Graad 6 – 7 se wenners was Henri Bakkes en DeonĆ© Mouton met Zanri Dicks in die 2de plek.

Mullies se deelnemers was:

Gr 1 – 3: Evert van der Merwe, Milla Kieser, Mieke van der Merwe en Mingeon van der Merwe

Gr 4 – 5: Emily Smith, Verne Bakkes, Sonja Nel en Luther Bakkes.

Welgedaan Mullies!

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal