)

Mnr Herman verjaar

“Geagte Mnr Herman, onderwysers, ouers em Mullie-maats.

Daar is ‘n paar verskillende sininieme vir “LEIER” in die woordeboek…

die twee wat die beste by Mnr Herman pas is HOOFMAN en VOORLOPER.

Baie dankie dat meneer ons hoofman hier by Mullies is. Dankie da tons kan weet

dat meneer regtig vir die skool en elkeen van ons omgee.

Vir my is ‘n leier iemand wat lei deur ‘n voorbeeld te stel.

Ek glo julle sal met my saamstem dat Mnr Herman 100% toegewyd is aan Mullies

op elke gebied; akademie, kultuur en sport. Meneer is ALTYD ORALS!

Dankie vir al die opofferings en die voorbeeld elke dag.

‘n Onbekende skrywer het gesê: “Ons is gemaak om spore te los”.

Baie gelukmet Meneer se verjaardag, mag die jaar wat voorlê geseënd wees met

goeie herinneringe wat diep spore sal agterlaat.”

Marcelle Verster (Gr 7)

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal