)

Hoërskool Florida Skut presteer by SAARA se SA-kampioenskappe

Nadine Nel

Baie geluk aan Nadine Nel (gr. 11) van Hoërskool Florida wat die afgelope vakansie aan SAARA se SA-kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem het. Nadine skiet twee volkaarte op lê en verower ‘n goue medalje vir 3P-Presisie en ‘n silwer medalje vir 10M-Olimpies dames-O/20 en ontvang die trofee vir beste 3P-Presisie skut.  Sy ontvang goue medaljes vir die 10M-Olimpies en 3P-posisie in spanverband en verwerf weer haar SAARA-kleure.

Die SANSSU-kampioenskappe het ook die vakansie in Kaapstad plaasgevind.  Nadine Nel word gekies as die Presisiespan kaptein.  Nadine skiet ‘n volkaart op lê en kniel en verwerf 4 goue medaljes en haar SANSSU-kleure (goud).

Baie geluk, Nadine!!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal