Dit was ‘n aand van skitterende talent en puik klank en beligting.
Die veertien Florrie Idols was weereens ‘n reuse sukses. Alhoewel al 15 deelnemers wenners in hul eie reg was, wil ons aan die volgende deelnemers baie geluk sê:
Derde plek: Karli Pretoruis
Tweede Plek: Renier Liebenberg
Eerste Plek: Kristi Lambrecht, sy het ‘n kontantprys van R2 200 gewen asook ‘n foto en musiekvideo packet geborg deur Spectaccular Events.










