)

HOËRSKOOL FLORIDA LEERDERS SKITTER BY ATKV-REDENAARS

Baie geluk aan Caitlin Oelofse (gr. 12) en Ethan Kirstein (gr. 10), Danika van der Walt (gr. 12), Ilje Wiid (gr. 9) en Jeandré Visser (gr. 8) wat deurgedring het na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie wat op 1 Junie by Hoërskool Linden plaasgevind het.

Voorbereid: Caitlin Oelofse (gr. 12) en Ethan Kirstein (gr. 10)
Onvoorbereid: Danika van der Walt (gr. 12), Ilje Wiid (gr. 9) en Jeandré Visser (gr. 8).

Caitlin Oelofse het ? algehele sesde plek in Gauteng-Wes en Vaaldriehoek verower tydens dié semi-finaal.

Baie geluk, Caitlin, Florries is trots op jou!

Foto: Caitlin Oelofse

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal