)

Hoërskool Florida skuts presteer by SAARA Gauteng ope

Caitlin Oelofse, Nadine Nel en Johan van Heerden het op 29 en 30 Maart aan SAARA se Gauteng-Ope liga te Florida Skietklub deelgeneem. Caitlin verwerf twee goue medaljes vir die 10M-Olimpies dames en 3P-o/20 en Nadine verwerf ’n silwer medalje vir die 10M-Olimpies dames o/20 en ’n brons medalje vir die 3P-o/20-posisie.

Caitlin is gekies as lid van die Junior Protea span, en Nadine as lid van die SASCOC ontwikkelingspan (mits sy die toer meemaak), wat in Suhl, Duitsland aan die ISSF Junior Wêreldbekerwedstryd gaan deelneem in Julie.

Caitlin kwalifiseer weer vir haar Junior Protea-kleure en Nadine kwalifiseer vir haar SASCOC Ontwikkelingskleure, wat onderhewig is aan SASCOC se goedkeuring.

Baie geluk Caitlin en Nadine.

Florries is trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal