)

Hoërskool Florida Skyfskiet-uitslae

Baie geluk vir elke skut van Hoërskool Florida in Roodepoort wat tydens die Gauteng-liga pragtig presteer het. Julle toewyding en harde werk gaan nie ongesiens verby nie.

Presisie 10M

Caitlin Oelofse – Goud
Nadine Nel – Silwer

Presisie 3P

Nadine Nel- Goud
Caitlin Oelofse Brons

10M staan (Sporter o/14)

Chenel Sequiera – Brons

3P (Sporter o/16)

Monique van Wyk – Brons

3P (Sporter o/14)

Chenel Sequiera – Silwer

Foto bo: Nadine Nel en Caitlin Oelofse

Monique van wyk en Chanel Sequira
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal