)

Hoërskool Florida trots op 2018 se matriek-uitslae

Hoërskool Florida is baie trots op die uitslae van die matrikulante van 2018. Hulle spog met `n slaagsyfer van 99,16%. 75% Van Hoërskool Florida se matrieksslaag met Baccalareus graad!

Die Florries se toppresteerders is Erya Berg en Riaan Oosthuizen. Erya het agt onderskeidings behaal met `n gemiddeld van 91.43%. Sy het in vyf vakke `n gemiddeld bo 90% behaal en `n fenomenale 100% vir Dramatiese kunste.

Riaan het sewe onderskeidings behaal.

Daar is verder `n hele klomp kandidate wat spog met vier of vyf onderskeidings.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal