)

Laerskool Muldersdrif leerders genomineer vir Distrik Buitemuurse Toekennings

Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp het die volgende leerders genomineer vir die jaarlikse Distrik Buitemuurse Toekennings:

• Marnu Bouwer: Laerskool seuns atleet van die jaar
• Reinhardt Neuper: Kultuurseun van die jaar
• Blyde Schoeman: Kultuurdogter van die jaar
• Deoné Mouton: Kultuurdogter van die jaar

Mnr Wimpie Lindes is genomineer vir die tegniese beampte van die jaar en laerskool Muldersdrif is genomineer vir die Kultuurskool (laerskole) van die jaar.

Die 15 leerders per graad van Gr 4 – 7 wat die meeste merietes het, het op 26 November op ‘n uitstappie gegaan.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal