Laerskool Muldersdrif leerders genomineer vir Distrik Buitemuurse Toekennings
Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp het die volgende leerders genomineer vir die jaarlikse Distrik Buitemuurse Toekennings: • Marnu Bouwer: Laerskool seuns atleet van die jaar • Reinhardt Neuper: Kultuurseun van die jaar…









